Gizelle Styger
Hoërskool Oos-Moot
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Toe ek my matriekafskeid rok in n boetiek sien het ek dadelik geweet dis die rok waaroor ek altyd gedroom het. Die smaraggroen rok het my oë en hare gekomplimenteer en my soos 'n prinses laat voel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om 'n matriekafskeidrok te kry wat uniek is en nie soos enige matriekafskeid rok lyk wat ek al gesien het nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was definitief die sprankel met die goud wat deur die son vasgevang is.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20