Gezelle Koen
Hoërskool Louis Trichardt



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n rok kies wat my sou laat uitstaan bo die res.Ek het dadelik geweet ek soek n blou rok omdat blou so mooi by my vel pas.Toe ek my rok vir die eerste keer aangepas het,het ek onmiddelik geweet dis die een vir my!