Geneen Young

Glenwood House

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd gedroom van die perfekte matrieksfskeidrok. Ek het so baie rokke aangepas maar nie een was presies wat ek gesoek het nie. My laaste afspraak was by Rose Moleteno, ‘n mode ontwerper in die Kaap. Daar het ek my droom rok gekry. Die rok was elegant en ongelooflik stylvol en my persoonlikheid perfek gepas. My grimeering was natuurlik gedoen en die juweliersware het die rok mooi gekomplimeteer.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media