Gené Meyer

Volksrust Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was oorspronklik ñ ander swart rok waarvan ek die bo-kant af gesny het en ñ ander bo-kant wat by my persoonlikheid en smaak pas aangewerk het. Die bo-kant was met die hand aan gewerk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die feit dat ek iets nuuts wou probeer. Ek dra gewoonlik stywe en blink rokke. Ek wou uniek wees en ander se verwagtinge oorskry.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die volume van die onderkant van die romp gedeelte.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media