Gemma Botha
HS Jan Viljoen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het regtig soveel verskillende idees gehad van die rok wat ek gedink het ek wil dra, maar ek was nooit 100% seker nie. Die eerste keer wat ek die sjampanje kleur rok gesien het, was ek verlief! Toe ek die prinses-styl rok aantrek, het ek soos 'n ware prinses gevoel. My rok is die perfekte voorstelling van wie ek is. Dit maak beslis 'n indruk, is treffend met net die regte hoeveelheid skitter, maar is ook sag en glansryk en stylvol. Ek het soos 'n kunswerk gevoel!