Geane Anderson

Merensky Landbou Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur swart is my gunstelling maar tog ook klassiek en elegant. Dit is n tydlose styl wat sofistikasie uitstraal. Die ontwerp is eenvoudig en elegant uit sagte vloeiende materiaal met subtiele besonderhede soos die kant en kraletjies en n delikate rug ontwerp om bietjie misterie en styl by te voeg.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Merensky

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Wou baie graag iets uniek, elegant en stylvol he wat my persoonlikheid verteenwoordig. Ek het so baie idees gehad maar wou dit graag myne maak. Iets wat my persoonlikheid uitstraal en my unieke styl en selfvertrou wys!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die delikate kantwerk op nude materiaal met subtiele glinsters en die elegante rugontwerp maak die rok vir my volmaak, want dit gee daardie persoonlike, betekenisvolle aanraking wat die rok uniek maak.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media