Gazelle Jordaan

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ma het my rok gemaak. Sy het haar eie Matriekafskeid en trourok ook gemaak. Ek het ń soortgelyke prentjie op die internet gesien v ń trourok met ń kortbroekie onder die romp wat by die slit uitsteek. Ek wou baie graag n pienk rok gehad het. Ons het my lap al laas jaar Desember gekoop en my ma het in April my patroon ontwerp en begin werk. Sy was tot net voor die Matriekafskeid met dit besig. Ek is baie gelukkig, want my rok het presies uitgekom soos wat ek dit wou gehad het. My ma het presies verstaan wat ek wou hê

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media