Gabrielle Pienaar

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou ‘n rok gehad het wat my persoonlikheid uitbeeld.(Bold en outgoing) Die rok is ‘n rok wat nie die beskryf kan word nie, jy moet dit kan sien. Ek het op groen besluit want dit was ‘n elegante keuse vir die spesiale geleentheid en ek voel dit het my natuurlike skoonheid uitgebring. Die beading op die rok het my laat uitstaan en “shine”. Die rok het my laat selfversekered voel en ek was baie gemaklik. Dit was die rok van my drome.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd geweet watse tipe rok ek wou gehad het, ek was my eie inspirasie . Ek het my gedagtes gevat en my rok self ontwerp en geteken -met die help van Originel het hulle my droom rok ń werklikheid gemaak .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het geen ‘gunsteling’ deel gehad nie want die hele rok was ongelooflik -elke deel het my spesiaal laat voel . Die hele rok het my lyftipe gevorm en was die perfekte lengte. Die slit van die rok was meer aan die voorste deel om “flair” te gee aan die agterkant van die rok . Die corset deel met die beading het my soos ń prinses laat voel .

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media