Gabriella Morton

Kuswag Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gekies om my rok so elegant en eenvoudig te hou as moontlik. n Halternek, met n lae oop rug. n Groot lang gleuf by my been af en n lae opening op my bors. Met n silver bokant wat in n goue ombre in smelt aan die onderkant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Kuswag Skool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van baie klein af wou ek nog altyd n skitterende rok gehad het. Vir baie lank het ek na n perfekte rok gesoek maar die rok het onmiddelik my aandag getrek toe ek eendag op pinterest rond blaai. Vanaf ek die rok gesien het en na ander opsies gekyk het, het niks anders my aandag gevang nie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was die silver na goue ombre op die rok met die hoë gleuf.

Datum van matriekafskeid?

11 Oktober 2024

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media