Gabriella De Beer
Hoërskool Wesvalia



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die ontwerp, kleur en styl het alles bygedra tot die perfekte rok en was vanaf die eerste oomblik verlief op die rok!
Esmené couture het beslis my droom rok ontwerp en ek het die hele aand Soos n prinses gevoel.