Franté Nel

Eunice High School Bloemfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het iets anders en spesiaal gesoek wat by my persoonlikheid pas. Ek wou uitstaan. En dit is presies wat ek gekry net. Die ontwerp, met die buitengewone kleur kombinasie en sagte materiaal, het my soos 'n prinses laat voel en 100% my verwagtinge oortref deur uit te beeld wat ek wou gehad het. My persoonlikheid is met materiaal geskets in 'n kunswerk wat "geleef" het deur die aand met verskillende kleure, lae en teksture.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media