Francisca Cloete

Hoërskool Hopefield

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Pers is my gunsteling kleur en ek is mal oor ombre. Ek en tannie Inge Compion het saam na materiaal gaan kyk. Sy het dit eerste raakgesien. Ek was onmiddelik "verlief"
Die rok is sag, vroulik met pragtige detail.
Dit pas perfek by my…
Dit was 'n ongelooflike aand. Ek het soos 'n prinses gevoel!!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media