Farren Appel
Gansbaai Academia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Koningsblou, een skouer bandtjie, linkerbeen slip. My perfekte rok het ek gekoop.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets kies wat by my persoonlikheid pas. Iets eenvoudig maar steeds elegant.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was my kleur. Die perfekte blou het perfek by my lyf gepas
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20