Ek het na rok gekyk wat ek elegant maar wat ook 'n gewaagde stelling maak. Ek het die "gold mist" kleur gekeus want dit het so mooi met my vel kleur gegaan. Die rok het ek gekry by "Bellisimo Dresses". Die uur glass onderwerp het my baie self vertroue gegee.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inpirasie was die tema van die aand "time to shine".
My rok het letterlik en figuurlik my laat glinster.Ek het baie uniek gelyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Elke draai wat ek geneem dit was die kollig op my. Dit was my tyd om te skyn en die rok het dit beklemtoon. Ek kon met soveel trots en self vertroue na myself kyk in die spieel.Die rok het my aand gemaak.