Ezilna

Hoërskool Lichtenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die rok gekies, want dis wie ek is. Ek is nie n falletjie en vrilletjie tipe meisie nie. Ek wou myself en my persoonlikheid weerspieël. Af die plaas meisie sal ek sê. Ek hoef nie in te pas by al die ander meisies nie. My eie drome volg. En vir mense kan wys dat hulle ook kan dra waarin hulle gemaklik is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media