Eunette Bennetts

Hoërskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Baie detail en blou krale is nie al wat my rok is nie. Dit is die refleksie van my persoonlikheid: sportief, selfversekerd, gelukkig en spontaan. Ek was nog altyd 'n meisie met groot drome, veral as dit kom by my spesiale aand in matriek. JJ Herbst van Esje's Design in Hartebeespoort het daardie droom voltooi. JJ het die rok presies vir my gemaak soos wat ek dit voorgelê het, eksklusief en elegant na my smaak. My matriekafskeid rok, my droom, ‘n werklikheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media