Esme Muller
Hoerskool Brandwag



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die maak van my rok was n baie groot bindingservaring vir my en my ma.
Ek het die rok self ontwerp en dit was n droom gewees om dit te sien waar word te danke aan Tannie Ina en my Ma, wat dit moontlik gemaak het.
Ek het soos n prinses gevoel die oomblik wat ek die rok aan getrek het en dit was n baie groot voorreg om so mooi rok te kon hê. Die rok het perfek by my persoonlikheid gepas. Ek kon myself uit druk deur my rok en vir my was die ontwerp van die rok soos kuns.