Esmari de Jager
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit is die laaste skepping van ‘n bekende ontwerper van trourokke én matriekafskeidrokke, van Kroonstad, Barbara Steyn, sy is ook een van ons huisvriende.
Die ontwerp is ‘n basiese A-lyn met ‘n middel bo-been spleet, ‘n lae rug en ‘n lae hals. Klassiek, maar baie “hip”.