Esmari Cronje

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur van my rok kan beskryf word as ñ koninklike kleur alhoewel dit nie klasiek is nie staan dit uit, dus het ek die ontwerp/patroon klasiek gevra deur om geen moue te hê nie maar die rok tog beskeie te hou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Rustenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om my natuurlike en persoonlike kenmerke te laat uitstaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die snut van die top laat my baie vroulik en mooi voel deur om skouer te wys terwyl dit steeds beskeie te hou.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media