Erna Brummer
Hoërskool Fichardtpark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek droom al jare oor my matriekafskeid rok en hoe dit moet lyk. Ek wou iets uniek gehad het wat my eie idee was. Dit is waarom ek op die groot struk besluit het. Almal weet pienk is my kleur en daarom donker hot pienk wat ek gekies het. Joelle Bukasa het presies verstaan wat ek wou hê en dit presies so gemaak. Ek het soos 'n prinses gevoel en gelyk in my rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Fichardtpark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou my persoonlikheid deur my rok wys. Ek wou uitstaan en 'n "trendsetter" wees vir die rokke van 2025. Groot strukke is nie meer in die mode nie, maar ek is seker volgende jaar gaan ons 'n paar sien.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die donker hot pienk kleur, hoe die rok my laat voel het en natuurlik my groot struk
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20