Ermé Kotzé

Hoërskool Stella

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het na Ernst Schütz Exclusive gegaan met 'n idee in my kop en ek het met presies die teenoorgestelde daar uitgestap. Ek was eers onseker of dit my gaan pas, maar toe ek die prentjie van die rooi rok sien, was ek dadelik verlief. Ek het nog nooit so mooi gevoel nie. Hy het vir my 'n droomrok gemaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media