Erinn Marie Stokker
Global Leadership Academy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek beplan my rok al van laerskool af. Ek het geweet dat ek nie dieselfde wou lyk soos enige van die ander meisies nie. My rok moes uniek wees. Die ontwerper het heeltemaal verstaan wat ek bedoel het en het met my gewerk om die presiese kleur, lap, en styl te kies. Ek het met die lap gewerk toe dit kom by skoene en handsak kies en ook die grimering wat ek wou dra want ek wou he dat dit alles by mekaar pas. Ek is nou nog verlief op my rok!