Era Botha

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou baie graag soos ‘n prinses voel die aand van my matriekafskeid en daarom het ek dadelik die korset-idee in my kop gehad. Die onderkant van die rok móés net ‘n balrok gevoel hé… en die kleur van die rok was vir my die belangrikste. Ek het op ‘n cherize pienk besluit omrede dit ‘n kleur is wat uitstaan, maar my eienskappe en persoonlikheid steeds komplimenteer. Gerrit Pienaar het my droom rok ‘n werklikheid gemaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media