Enka Lingenfelder
Hoërskool Hoogenhout
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was opsoek na 'n rok wat my persoonlikheid sou verduidelik. Iets wat sag en vroulik is en tog die sterk kant van my weerspieel. Die sagtheid van die kant en detail saam met die soliede blou/groen romp, het die perfekte kombinasie gevorm om my persoonlikheid weer te gee. My rok was ontwerp en gemaak deur Desire Krantz Atelier. Tannie Desire het van dag 1 af, presies verstaan wat ek ingedagte gehad het!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hoogenhout
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my insperasie gekry nadat ek Blake Lively se 2022 Met Gala aand rok gesien het. Nie net het die kleur kominasie my geinspereer nie maar ook die feit dat sy ń boodskap wou uitdra deur haar rok (Gebaseer op The Statue Of Liberty). Met dit ingedagte het ek besluit dat ek nie net ń matriekafskeid rok wou aantrek nie, maar iets wat ń boodskap uitdra. Daardie boodskap was dat my rok myself en my persoonlikheid sou weerspiel en presies verduidelik wie ek is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die baie detail op die bostuk en die een arm asook waar die soliede materiaal en die fyn kant bymekaar kom en een vorm
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20