Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het altyd geglo as ek die regte matriekafskeidsrok vir my sien sal ek weet. Onseker oor presies hoe die rok moes lyk het ek na 'n afspraak met my ontwerper gegaan. Sy was in die kol en ek in die wolke. Ek het geweet die styvolle en elegante rok het my naam op. Selfs toe sy 'n foto van die materiaal aan my stuur het ek nie twee keer gedink daaroor nie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Iets elegant, klassiek mooi en tydloos. Hierdie eienskappe bring my persoonlikheid na vore en ek sal my matriekafskeidsrok weer en weer kan dra.
Daar was 'n hele paar balle deur my Hoerskoolloopbaan waar ek mooi gevoel het in kleure soos swart; sjampanje ens. Hoe rooier hoe mooier was wel al kleur wat ek vir matriekafskeid wou gebruik. Dit staan uit, is sexy genoeg en tog elegant, vurig en volselfvertroue om my prentjie vir die spesiale aand te voltooi.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Nou dink ek rerig diep.... my voorkant.... my agterkant.... die sleep.... eintlik net mooi alles!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20