Emma Van Wyk
Global Leadership Academy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is iemand wat hou van uitstaan in die "crowd" juis omdat ek kort gebou is! My rok moes iets anders wees. Ek het 'n swart "cocktail-dress" gedra met die wynrooi lang romp bo-oor – baie elegant sodat ek na al die fotos en ergste verrigtinge van die aand my romp kon uittrek en dus gemaklik kon dans!! Ek het ook gemaklik gevoel in wat ek gedra het – my glimlag deurgaans verklap my gevoel! 'n Aand wat ek vir die res van my lewe sal onthou en waardeer!