Emma Rossouw

Piet Retief Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ontwerper is Lizan Zondagh Couture , het n rok laatmaak wat my persoonlikheid weerspieël en dis n emerald green rok met pof moue , dis iets unieks en nie iets wat mens oorals sien nie. My hele idee was om uit te staan en met my rok het ek dit beslis behaal.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media