Emma Koekemoer

Afrikaans Hoër Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is nie ‘n Pinterest prentjie wat deur ‘n bekende ontwerper in my droom rok omskep was nie. Dit was deeltjies van myself en my persoonlikheid wat bymekaar kom in ‘n crimson rooi rok met ‘n unieke tekstuur. Ek is nog altyd ‘n aanhanger van ‘n dramatiese mou. My vereistes was eenvoudig – ‘n semi oop rug, ‘n stywer bo kant en ‘n wyer romp – en tannie Elsa Carstens en haar talent het my visie ‘n werklikheid gemaak !

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media