Emma du Toit

Hoërskool Swellendam

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok bestaan uit n emerald groen stylvolle korset wat met sequin’s en glitter bedek is. Daar is ook fyn blare as detail aangewerk met ‘off the shoulder’ bandjies. Die onderste gedeelte van my rok was n satyn materiaal wat vloeiend gehang het met n slit by my been.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Swellendam

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets hê wat my liefde vir die kleur groen wys. Ek voel dit was die perfekte kleur om my persoonlikheid te weerspieël. Groen simboliseer ‘growth’ en ek wil uitbeeld hoe dit my Hoërskool loopbaan tot n einde bring. Ek voel die blaar details skep ook die idee van hoe ek gegroei het deur die 5 jaar.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset met die glitter was definitief my gunstelling deel. Dit het baie uitgestaan in die aand lig.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media