Emily Winter

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het ‘n korset bokant met krale,wat in die lig opvallend is.Die romp het bestaan uit lae chiffon en sunset geplooide tule met n slit onder.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag ‘n rok dra wat my persoonlikheid reflekteer asook sagte kleure wat my komplimenteer.Ek het altyd geweet ek wil ‘n eenvoudige rok hê wat vroulik stylvol en elegant is,Stephan van Eeden het die perfekte rok vir my ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die krale op die korset was my gunsteling dit het ‘n baie mooi demensie aan die rok gegee asook die sunset plooie van die romp.Ek het baie van die kleur gehou want dit was uniek.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media