Emily Brandt

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die grootste faktor van my droom rok was dat dit my soos die beste weergawe van myself moes laat voel en die "ballgown" styl van hierdie rok het 'n kinderlike vertroue in my herstel… en ek was mal oor die manier wat die kleur daarvan my oë gekomplimenteer het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Drostdy

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie gehou van die idee van 'n klassieke en tydlose styl. En natuurlik die Disney-prinsesse wat ek my hele lewe lank al bewonder het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het baie gehou van die manier waarop die romp rondom my drapeer het as ek stilgestaan of gesit het en die manier waarop dit saam met my beweging gevloei het, so defnitief die romp en die volheid daarvan.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media