Emily Barber
Helpmekaar Kollege
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die elegante sjampagne pink, met fyn geborduurde detail. Die vloeinde materiaal, en die hoë spleet maak die rok baie gesofistikeerd.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Helpmekaar Kollege
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou bitter graag ‘n nou passende rok gehad het, wat verassend maar steeds elegant is. Daarom was die hoof missie om mooi te voel en vol vertroue te wees, my ma se uitdrukking toe ek die rok aanpas het die rok definitief net bevestig. Dit was my rok, my oomblik, my persoonlikheid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok het vir my nie net elegant laat voel nie, maar soos ‘n prinses. Dit was nie net ‘n prinses rok nie, maar ‘n uitbeelding van wie ek is as mens. Die oop rug, fyn detail. Alles was net perfek.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05