Emielke Wessels
Hoerskool Namakwaland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n paar rokke gehad waarvan ek nie regtig een kon uitsonder. Van die 4 rokke het ek van elkeen n gedeelte gebruik om uiteindelik my droom rok te kon he en ook uniek te wees soos ek.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok het my laat besef dat so blink soos dit was so blink le my toekoms voor my en dat ek moet aanhou groot droom.
Soos my rok die beste keuse uit 4 was besef ek dat ek ook die beste weergawe van myself kan wees deur groot te droom.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die bokant met al die fyn diamanté detail wat gesorg het vir die mooiste afronding, het my herinner "reach for the stars the skies the limit"
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04