Elsumé Schoeman
Durbanville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hierdie rok idee lank terug in 'n tydskrif gesien en was mal oor die unieke ontwerp. Ons het egter 'n paar veranderinge gemaak aan die kleur, kant keuse ens. om seker te maak dit pas by my persoonlike gelaatstrekke.