Elsje-mari Louw

Hoër Meisieskool La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ongelooflike talentvolle ma het my rok gemaak. Ek het nog altyd geweet ek wil 'n blommerok met 'n wye romp hê, en ons het toe die materiaalwinkels ingevaar met net die vae prentjie. Uiteindelik het ons die pragtige materiaal ontdek. Die eenvoudige styl van die rok is perfek om die abstrakte blompatroon ten toon te stel en ek het sprokiesmooi gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media