Elsje-Mari Kotze
Hoerskool Kempton Park



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Na maande sê gesukkel om my droom rok te kry het ek tot een oplossing af gekom, ontwerp jou eie… en dis presies wat ek gedoen het. Elke kralletjie en stukkie garing verteenwoordig my asook die algemene samelewing van mense. Waar dit wys dat al kan mense “swart” voorkom het hulle tog ook n skitterende kant aan hulle, en anders om ook.