Elsje Hattingh

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het altyd geweet dat ek n plein rok wil dra maar wat nogsteeds n statement kan maak. Ek glo less is more. Ek het rokke gaan aanpas maar kon nie kry waarvan ek hou. Tot ek die boetiek gevra het of hulle vir my n rok kan maak waarvan ek hou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die kleur goud het nog altyd uitgestaan, goud is n eksotiese kleur waarin ek nog altyd belangstel. Maar nie enige goud dit moet liquid gold wees. Ek het gevoel dat mens net een keer n kans soos die kan waag en soos hulle sê carpe diem. Ek het dit nog altyd veilig gespeel met my keuses maar die keer besluit om n kans te waag.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok was my gunsteling. Die gevoel wat ek gekry het toe ek die rok die eerste keer gaan pas het, was die oomblik wat ek geweet het dis die een. Die dag van die matriekafskeid met die reg maak het my makeup artist en haarkapster net die prentjie ingekleur en voltooi.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media