Elsje Burger

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elegante balrok in aardse kleure met ‘n spleet. Afgerond met spesiaal uitgekose blomme.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My grootse inpirasie vir my rok was om by my persoonlikheid te pas maar ook om uniek in my soort te wees. Elegant, sjiek maar tog esteties.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blomme! Die blomme is dit wat my rok uniek en esteties gemaak het. Elke blom is spesiaal uit gekies en het ‘n verskil gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media