Elouise Snyman
Bethlehem Voortrekker
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
n Rok wat die vorm van lyf aanneem en die kleur van my vel sou beklemtoon, met silwer versierings wat die rok so uniek gemaak het.
Die mou het die besige linkerkant en eenvoudige regterkant perfek bymekaar gebring. Die voue oor my middel het die perfekte uurglas vorm geskep.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bethlehem Voortrekker
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Na maande en maande se soek na idees, het ek klomp van my gunstelinge gekombineer om n unieke skepping te vorm. Om rokke van verskillende kleure en snitte aan te pas het gehelp met die finaliteite daarvan
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Van mou tot sleep is ek mal oor elke deel, maar die silver detail en oop rug het die rok die perfekte afwerking gegee.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-03