Elna Malan
Hoërskool Stella



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van kleins af het ek gedroom oir die perfekte matriekafskeidrok en my rok was meer as perfek gewees. Toe ek die rok aanpas het ek dadelik geweet dit is my matriekafskeidrok. Ek wou nog altyd n stywe rok gehad het met n oop rug. Ek was mal oor die donker pers.