Elmia Schutte

Curro Hermanus High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou my kleintyd-droom om soos 'n sprokiesprinses te lyk, nog altyd verwesenlik, maar in 'n elegante "vintage" styl. Ek is baie konserwatief en die prentjie in my kop was daarom baie spesifiek. Ons matriekafskeid se tema was "A night in the secret garden", wat ons die geleentheid gegee het om ons verbeeldings op loop te laat gaan en die eindresultaat het my wildste verwagtinge oortref! Ons kon sowaar skoene met 'n deurskynende hak kry, Aspoesterjie-styl. Genadiglik het ek huistoe gekom met albei skoene…

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media