Elmarike Vorster

Hoërskool Punt

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Groen voltooi my oë en ek wou anders wees as die gewone kleure.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My wonderlike ma.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Als hy was net perfek van die eerste oomblik en ek het net geweet dit is my rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media