Elmari Loock
Hoërskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n rok gekies wat my laat voel het soos die beste weergawe van myself op hierdie spesiale aand.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my matriekafskeidrok met baie sorg en oorleg gekies. Eerstens het ek verskillende style en kleure oorweeg wat my persoonlikheid weerspieël en hoeveel gemak ek in die rok sou voel. Dit was belangrik vir my om iets te kies wat nie net mooi is nie, maar ook my selfvertroue verhoog. Uiteindelik het ek n rok gekies waarin ek pragtig en elegant lyk, en heeltemal soos n prinses voel!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat dit n fatsoenlike rok was waarin ek heeltemal gemaklik gevoel het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19