Elmari Beyers
Hoerskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n balrok gekies vir my matriekafkeid. Die rok bestaan uit 2 dele waar die onderste gedeelte van die rok vewyder kan word om te dans. Daar is ook n strik wat afgehaal an word net soos jy die rok wil he.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Driehoek
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek hou verskriklik baie van ou klassieke storiesen die meisies daarin wat mooi wye rokke het. My gunsteling kleure is Royal Blou en Goud, dit gee my die idee datek self in my eie storie leef waar ek die hoofkarakter speel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat die rok in 2 dele is sodat ek die onderste gedeelte van die rok kan verwyde sodat ek lekker kan dans sonder dat die rok in die pad is en die feit dat die mini rokkie dan mooi wyd kan draai. Die goue glitter at op die res van my rok val. Die strik wat ook afgehaal kan word , net soos wat ek dit n die oomblik wil he
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19