Ella van Vuuren
Hoërskool Hopefield



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n rok gehad het wat ek veraltyd kan dra, iets wat nie n nuwe styl is wat vinnig sal uitbrand nie. Die kleur het my blas vel gekomplimenteer. Die rok is elegant en het my figuur gekomplimenteer.Die rok is mooi, maar ook baie gemaklik en ek kom maklik dans en my spesiale aand geniet.