Elizna Swart

Hoërskool Oudtshoorn

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het soortgelyke rokke op verskeie sosiale platvorms gesien, die materiaal was nie wat ek aanvanklik in gedagte gehad het nie, maar toe ek dit in die materiaalwinkel sien, was ek verlief op dit. Tannie Cliff-Marie Dayson het my "prentjie" onmiddellik verstaan en my droomrok is gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Oudtshoorn

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n styl kies wat my as persoon uitdruk, baie eenvoudig, dog stylvol en tydloos.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke bo-stuk en verseker die materiaal wat ongelooflik mooi was.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media