Elissa Pienaar
HTS Tom Naude
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My gedagte van n rok waaroor ek gedroom het was heeltemal verander die dag toe ek n die rok sien en weet die ontwerper kan my soos n regte prinses laat voel met my eie spin op die rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HTS Tom Naude
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om anders te wees as die norm
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die besonders kleur en borduurwerk.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18