Elisha van Niekerk
Helpmekaar Kollege
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wil sê my rok is perfek…maar nog meer as dit, dit is EK.
Dit is elegant, vloeiend en vroulik, sonder onnodige tierlantyntjies en dit is presies die ontwerp wat my sagte persoonlikheid en beste eienskappe komplementeer.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Helpmekaar Kollege
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok se satyn materiaal en ontwerp het my soos ń regte prinses laat voel! Ek wou nog altyd ń pers rok gehad het en toe ek hierdie unieke pruimpers kleur vir die eerste keer sien het ek geweet dit is bedoel vir my. Wat my rok nog meer spesiaal gemaak het is dat my liefste Oupa ń sleutelrol gespeel het in die besluitneming daarvan kort voor hy oorlede is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek was mal oor die styl van my rok - van die sakke tot die slit tot die sagte lyne.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05