Elené Rautenbach
Hoërskool Witteberg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok….'n Elené rok…is uniek, pragtig en verseker ek. My persoonlikheid regverdig 'n rok wat waag en eerste indrukke van "sjoe" met nog 'n rokkie saamgesit met cowboy boots om in te dans.
Dit was "magic" en ek het soos 'n prinses gevoel. Ek wou iets anders doen met my rok en wou uitstaan.
Dit was 'n aand om te onthou.
Fotografie: Bliss Photography