Elektra Deen
Ladysmith High School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok se is n blou/grys kleur. Dit hang af beligging. Die rok is n sweetheart neckline met n beenspleet. Dit het agter n lace-up corset, wat meer drama veroorsaak. Dis elegant. Die kraal werk en glitter skitter met elke beweging. Die rok het tot met sakke gekom, wat ek meer verlief geval het mee. Dit was fashionable en functionable. Die rok kom van Los Angels af wat n vrou van "Bellisimo Dresses" vir my gekry het.I’m
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie gedink ek gaan ooit die perfekte rok kry nie, toe kom ek at op die droom rok. Toe ek die dusty blue rok sien toe val ek dadelik verlief, want die kleur pas net my persoonlikheid. Dis n baie "unique" kleur wat nie almal kies nie. Die rok het my ook baie herinner van prinses Cinderella en sy is my gunsteling prinses vandat ek nog n klein meisie was. Toe ek my rok vir die eerste keer aangepas het, het ek presies soos haar gevoel. Die rok het my selfvertroue n hupstoot gegee. Dit was rerig net die rok vir my.Die rok kom reguit uit van n sprokies verhaal.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is alles! Ek het nie n spesifieke deel nie. Dis onmoonlik. Alles omtrent die rok is tot presiese perfeksie gemaak net vir my. Die kraal werk en glitter het net fantasties saam gewerk en het my rok maak meer uit staan. Die lace-up corset op my rug het net alles saamgetrek. Alles wat ek in my droomrok wou hê, het ek gekry. Die rok het my bubbly persoonlikheid net meer uitgebring.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19